Welkom by OpenOffice.org in Afrikaans!

OpenOffice.org is 'n volledige kantoor-suite wat vrylik afgelaai, gebruik en versprei kan word.

Die vertaling en bestuur van hierdie projek word gedoen deur Translate.org.za (raak betrokke).

Meer inligting oor OpenOffice.org

Laai OpenOffice.org af

Java is opsioneel en kan apart afgelaai word

OpenOffice.org Seemeeu